Namibië se Afrikaanse dagblad, Republikein, verskyn van Maandag tot Vrydag en bied lesers ‘n keur van plaaslike nuus oor alle onderwerpe. Die koerant het n sterk teenwoordigheid in die sosiale media ...