DIE Kaapse mayor, Geordin Hill-Lewis, het gevra dat die kragverskaffer, Eskom, se aansoek vir ’n 44%-tariefverhoging verwerp moet word.
’N FAMILIELID van die vermoorde Leeroy Dreyer – beweerde leier van die Americans in Manenberg – is Sondagaand in die area in ...
DIE voortslepende bendegeweld in die Noordelike gebiede van die Baai, het die inwoners op hete kole. In die jongste hartseer ...
BEDROEFDE familie, vriende en mede-sokkerspelers het Saterdag in groot getalle opgedaag om die vermoorde Dehaino Bester (15) ...
N NOODLOTTIGE ongelukkig Saterdag agtermiddag het die lewe van ’n man geëis en sy vrou in ’n kritieke toestand in die ...
DIE man wat na bewering laasweek ’n bomdreigement in die Bellville-middestad gemaak het, sal vir nog ’n naweek in die mang lê ...
’N ONVERWAGSE gas het die week haar verskyning gemaak op Die Tollie en Manila Show, wat elke Maandag ’n nuwe episode vrystel ...
DIE Muizenberg-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek van stapel gestuur nadat die ontbinde lyk van ’n onbekende man ...
KLUBHUIS, ’n nuwe dokumentêre reeks oor klubrugby wat op 13 Desember op kykNET (DStv-kanaal 144) begin, bied ’n inspirerende ...
DIE lewe van ’n jongman is vroeg Maandagoggend kortgeknip toe hy verskeie kere geskiet is op die hoek van Uintjie en ...
DIE cops het Vrydagoggend ’n man in hegtenis geneem in verband met bomdreigemente wat in Bellville ontvang was. Son het Maandag berig die Bellvillese taxi-rank is ontruim nadat ’n dreigende oproep ...