SOOS die feestyd nader kom, doen die polisie ’n beroep op die gemeenskap om waaksaam te bly en situasies te vermy wat tot ...
Volgens. Kapt. F.C Van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, is die slagoffer se liggaam omstreeks 21:30 oorkant die Mosque op die ...
’N CPUT-STUDENT (24) het gister in die hof verskyn nadat hy glo ’n 23-jarige vrou twee weke gelede by hul studente-koshuis in ...
DIT was Maandag blykbaar soos ’n episode uit Prison Break, toe drie verdagtes uit die Strand-landdroshof ontsnap het.
DIE polisie in die Oos-Kaap het ’n manhunt geloods na verdagtes in verband met die skietdood van ’n taxi-driver en sy vriend ...
Die 32-jarige is kort ná die voorval in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy jonger broer (21) by hul huis in Winburg, ...
Die Steenberg-polisie het Vrydagaand omstreeks 19:20 gereageer op ’n klag van ’n skietery in Grensweg reageer, en met hul ...
Tydens die deursoeking het hulle ’n reeks masjiene ontdek wat gebruik word in die produksie van die hardehout, insluitend die masjien, ’n hoëdruk-lugkompressor, verdampings-temperatuur-masjien, ...
Die slagoffer is glo 16 keer geskiet en is na bewering ’n lid van die Hard Living-bendes. Sy lyk is omstreeks 06:30 in Renosterstraat in Manenberg gevind.
DIE Kaap van storms is nou blykbaar die Kaap van bullets, met mense wat soos vlieë te val soos hulle doodgeskiet word.
DIE lyk van ’n baba is gistermiddag in die Blikkiesdorp-area in Delft gekry. Hierdie ontdekking is omstreeks 15:30 gemaak ...
Die skokkende voorval het omstreeks 04:00 by Uitbreiding 17 in Mamelodi-Oos in Tshwane (Pretoria) plaasgevind.