JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Die jaar 2010 was vir die plaaslike musiekbedryf een van uiterstes. Te ­oordeel aan die kleiner aantal CD’s van nuwe kunstenaars wat verskyn het, het baie opkomende sangers eers vanjaar die ware knyp ...
MIDVAAL – Die veelsydige sangeres en storieverteller, Yolandie, het onlangs haar kreatiewe vlerke wyd gesprei met die vrystelling van ’n remix van haar treffersang Morné se Lied en die gepaardgaande ...