Senior burgers van die Malita- en Herfsland Aftreeoorde het byeengekom om na Afrikaanse volksliedere, soos uitgevoer deur Stefan Jansen, te luister. Dié geleentheid het op 28 Augustus in die Malita ...
Ollie Viljoen, die trekklavierlegende, het boeremusiek vir eers verruil vir die betowerende klanke van jazz en blues. “Ons het besluit ons wil ‘n Blues-Jazz album maak, maar alles in Afrikaans. Ons ...
Laurika Rauch is Frans Swart se gas op sy program, Rendezvous, hierdie Sondag 21 Julie vanaf 10:00 tot 13:00 op Oos-Rand Stereo 93.9FM. In die profielgedeelte van Rendezvous, nooi Frans bekendes om ...
RICUS Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale ...
Besoekers van heinde en verre besoek graag elke jaar dié fees wat nooit teleurstel nie. Bykomend tot die fees en beslis ‘n welkome byvoeging, is die KMI Airport-verhoog waar talle kunstenaars optree ...
Plus, get the best of BroadwayWorld delivered to your inbox, and unlimited access to our editorial content across the globe. Laurika Rauch is Frans Swart se gas op sy program, Rendezvous, hierdie ...