IN ’N wêreld waar roem dikwels met glamour en rykdom geassosieer word, staan Kevin Booysen (51) as ’n ander soort ster uit. Die stigter van die gospelaanbiddingsgroep Dumisani beskryf homself eenvoudi ...
Het seksuele lirieke in populêre musiek 'n impak op die seksuele gedrag en ingesteldheid van adolessente? Navorsers Cougar Hall, Joshua H. West, en Shane Hill van Brigham Young University in Provo, ...
Suid-Afrikaanse saagmusikante raak al hoe minder. Waar daar vroeër jare ongeveer 750 musikante in Suid-Afrika was, is daar vandag skaars 20 mense wat nog ’n saag as musiekinstrument bespeel. Volgens ...
Martin Bester se nuutste enkelsnit, “Forever Summer”, se lirieke en melodie het ’n nostalgiese stemming van goeie tye op die strand gedurende die negentigerjare. Glad ook nie vreemd nie, want hierdie ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...