POLOKWANE – Vroeg in die 1970’s het Suid-Afrikaners kennis gemaak met Jannie du Toit en sy kitaar. Vandag is hy steeds ‘n gewilde Afrikaanse sanger wat sy gehoor betower met sy staaltjies en musiek.
Die jaar 2010 was vir die plaaslike musiekbedryf een van uiterstes. Te ­oordeel aan die kleiner aantal CD’s van nuwe kunstenaars wat verskyn het, het baie opkomende sangers eers vanjaar die ware knyp ...
JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...