Die sangeres Nianell gaan in Afrikaans WB 2010 afsluit. Sy gaan Sondag tydens die afsluitingsplegtigheid saam met 780 kunstenaars in Soccer City in Johannesburg optree. ’n Paar reëls van die liedjie ...
Die sangeres Jennifer Zamudio het musiekstof in die oë van Lianie May en Karlien van Jaarsveld geskop met ’n plek as finalis in ’n internasionale sangkompetisie. Hoewel die internasionale gehoor nie ...
’n Afrikaanse sangeres het bykans ­20 jaar lank gesukkel om gehoor en gesien te word. Toe skryf sy ’n liedjie oor besems, wasgoed en kakkerlakke en skielik weet almal wie sy is. Rea le Roux se liedjie ...