Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...
As die woorde begin droom: ’n keur uit die gedigte van Wilhelm Knobel (saamgestel deur Johann de Lange). Uitgewer: Bel Monte Uitgewers. Resensent: Neil Cochrane Wilhelm Knobel is nie ’n alombekende ...
Leerders van Northern Muslim School het Vrydagaand gewys dat hul glad nie op hul monde geval is wanneer dit by Afrikaanse gedigte kom nie. Die Nag van die Digter-voordragkompetisie is deur die graad 4 ...
Genoot, ná my aftrede neig my bemoeienis met poësie al hoe meer na die podium se kant toe. En dan is die Nederlandse digter, Annie M.G. Schmidt (1911-1995), koningin van ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results